Die kultuur Agter Mak Gemaakte Katte

kultuurDeur die eeue heen het die mens die geneigdheid om diere mak te wil maak en spesifiek katte. Dit is dalk omdat katte oor die algemeen nogal aantreklik, skoon en ‘n kalmerende invloed op die mens het. Die kat was oorspronklik ‘n jagter en tegelyk ‘n tipe aasdier. Die verhou- ding tussen die mens en kat het ook gedraai oor wie of liewers wat uit die verhouding verkry word. Vir die mens was katte die ideale oplossing vir plae soos muise en rotte, terwyl die katte sodoende in die omgewing juis gevoed word.
Wat ons graag wil beklemtoon is dat katte ook wel deur boere gebruik was om rotte, muise en voëls weg te hou hulle oeste wat andersins sou vernietig word deur hierdie plaende diersoorte. Dit was tot voordeel vir die boer, kan vandag nogsteeds wees, en was en kan vandag nog voordeel inhou vir die kat.

Op hierdie noot, is die kat eintlik vir die plaasboer ‘n aanwins. Katte is ook geken om weggooi kos te verteer as deel van die natuur se ekosisteem. Meer oor die geskiedenis wat die kat betref; daar is vaste bewyse dat katte mak gemaak is uit die argeologiese vindings van klei skeppings in Siriese potte, in Sipres, Egipte en, Noord-Afrika en ook in Pakistan. Indië het ook soortgelyke vindings.

Die algemene ooreenkoms tussen geskiedkundiges is dat katte wat mak gemaak is deur internasionale handelaars verkoop en as geskenke gegee was op dieselfde tyd.
Dit is nou teen die teorie dat mense op een slag reg oor die aarde maar net eenvoudig besluit het om katte mak te maak. Kenners dateer die begin van hiérdie verskynsel vanaf 10 000 jaar terug. Om dit nader te bring aan algemene geskiedkundige kennis, was daar in die donker eeue baie bygelowe vanKatolieke, Protestante en Puriteinse gelowe (veral in Amerika) wat die aanhou van enige katte met heksery en toordery versoen het.

Dit het veroorsaak dat katte uitgeroei word, en selfs die wat hulle aangehou het tot die stapel verbrand is. Dit was eers na die Britse monargie, naamlik die Koningin van Engeland Elizabeth in Julie, 1904 katte haar gunsteling en gesogte troeteldier gemaak het dat die kerke besluit het om die saak te laat vaar.
Volgens wet is die monarg die hoof van die Kerk van Engeland, en niemand daarna sou waag met haar stry nie. Onthou, daardie jare kon die koppe nog afgekap word vir tot die subtiele minagting van die edele geslag. Van daar af het dit mode geword om as gesofistikeerd, beskaafd en gekultiveerd voor te kom ‘n kat aan te hou. Dit het in mode en met betrekking tot ‘in-wees’ gekom soos hoede vir ‘dames en here.’ Dit was deel van jou huis se versiering as ‘Lord and Lady of the Manor,’ soos ons Engelse graag daarna verwys. Vandag hang dit net eenvoudig af of jy van katte hou, of van honde, of van altwee of nie van beide nie. Maar vir die wat nog bygelowig is, hou jou swart kat maar naby die voordeur – jy sal verbaas wees hoeveel mense jou deur drumpel sal vermy as jy die dag nie lus is vir gaste nie en alleen wil wees. Dit lyk vir ons daar is vele voordele in katte aanhou of dit nou subjektief of objektief is.