Monthly Archives: June 2016

Die beste Bosveld Stereo Blikkiesfees by vêrre

DSC_0789

Die oomblik as jy by die hekke in ry dan besef jy eers wat ‘n groot byeenkoms die Blikkiesfees eintlik is. Die hoeveelheid mense en karre wat gesien word is ongelooflik baie. Almal wil graag by die Blikkiesfees wees. Die reuk van heerlike kos vul jou neus, lekker musiek speel in jou ore en die son brand lekker op jou vel. Die Blik- kiesfees tas al jou sintuie aan. Continue reading Die beste Bosveld Stereo Blikkiesfees by vêrre

‘Plaasmoorde sal iets van die verlede wees’ sê verenigde rolspelers

FarmMurdersMonumentSouthAfricaPietersburg[10]

Madibeng, Brits omgewing, en Suid-Afrika as ‘n geheel het vir die afgelope twee dekades die wreedste plaasmoorde beleef. Dit het boerdery en alles wat met dié bedryf gepaard gaan afgetakel op alle vlakke. Uiteindelik, en na baie ernstige uitroep van die gemeenskap en vele gebede is daar lig wat deurbreek aan die einde van die tonnel.

Continue reading ‘Plaasmoorde sal iets van die verlede wees’ sê verenigde rolspelers