Monthly Archives: June 2016

Werk griep inspuitings regtig?

Boy and vaccine syringe

Met ‘n koue winter kom daar vele nadele vir ons as mens al beweer wetenskaplikes dat die winter ‘al die kieme doodmaak’ en dat ‘n mens dan juis gesonder moet bly. In werklikheid, word ons siek, die neuse loop, kele word seer en party van ons kry griep of volwaardige longontsteking – dis seker ‘n baie negatiewe uitkyk op die winter maande, maar ongelukkig die waarheid.

Continue reading Werk griep inspuitings regtig?

Hoekom word mense meer siek in die winter

imgres

Wat lekker is van winter (en moenie nou al so sug nie) is dat ‘n mens met gemak kan aantrek, laag vir laag met gerieflikheid en mode in jou agterkop sonder die gevoel dat jy ‘over- dressed’ is. Kom ons stel die vraag so, wat nóg kan ‘n mens tog uittrek as jy so sweterig en koorsagtig in die hartjie van die hittige somer gedaan sit. Die lang antwoord; dra dun klere en kyk meer na polisatyn wat materiaal betref as na katoen – katoen is nie altyd die koelste om te dra in die somer nie.

Continue reading Hoekom word mense meer siek in die winter

Huishou En Tuinbou – In Verband Met Die Sagte Aanraking Van ‘n Vrou

images-1

‘n Vrou het maar die gawe as dit kom by die sagter en fyner kant van dinge. En, dit sluit onomwonde nie die huis en tuin uit nie. ‘n Huis sonder ‘n vrou is net nie dieselfde nie. ‘n Mens het seker al ‘n die geval van ‘n ou jong kêrel teë wat sy eie nes skrop – en dan besef jy vinnig dat die aanraking van die vroulike tekort kom.

Continue reading Huishou En Tuinbou – In Verband Met Die Sagte Aanraking Van ‘n Vrou

Familie Weerbaarheid en Oorlewings Kursusse Op Hul Beste By PASE

images

Ons almal word daagliks deur die media bewus gemaak van die misdade teen ons families. Baie van ons was al self teikens van misdaad. PASE het jare se kennis en algemene ondervinding vergestalt in ‘n paar praktiese kursusse wat daarop gemik is om families weerbaar te maak sodat hulle nie slagoffers van geweld hoef te wees nie.

Continue reading Familie Weerbaarheid en Oorlewings Kursusse Op Hul Beste By PASE