Monthly Archives: August 2016

Gepasteuriseerde melk of nie? Wat is die beste opsie?

RAw-Milk

Melk en melkprodukte verskaf baie noodsaaklike voedingstowwe wat ons liggame nodig het. Ongelukkig berg rou melk gevaarlike mikro-organismes wat ‘n gevaar vir jou en jou familie kan inhou. Volgens ‘n ontleding deur die CDC (Centre of Disease Control), tussen 1993 en 2006, het meer as 1500 mense siek geraak a.g.v die rou melk wat hulle gedrink het asook die produkte wat van rou melk gemaak is.

Continue reading Gepasteuriseerde melk of nie? Wat is die beste opsie?

‘n Glasie Melk uniek aan elke melkbeesras

Holstein_heifer

Melk speel ‘n groot rol in ons samelewing. Omtrent alles wat ons eet of drink bevat melk. Kaas, sjokolade, jogurt, koeke, souse en dies meer. Ons het al ‘n prentjie geskep van hoe die ideale melkkoei moet lyk. Op bekende melkerye se logo’s is die reeds bekende koei met die wit en swart lyf en tog is daar soveel ander rasse wat min mense van weet. Continue reading ‘n Glasie Melk uniek aan elke melkbeesras