AARTAPPELSOP

5175454

3 Middelslag aartappels geskil

4 koppies warm melk

1/2 Ui in skywe

3 Eetlepels Botter of vet
2 Eetlepels Meelblom

1/2 Eetlepel Sout

1/8 Teele Peper

Knippie Rooipeper na smaak

1 Teel Fyngekapte Pietersielie

METODE:

Maak die aartappels fyn, en voeg die warm melk by. Hou warm. Braai die ui `n rukkie in die vet en roer dan die meelblom daarby. Wanneer glad, voeg by die aartappelmengsel en laat saggies kook totdat dit glad is. Roer af en toe. Geur deeglik, en dis warm op met die pietersielie daaroor gesprinkel.