Wildvang Konsepte

wildvang, game capturing, game farm, wild, catch, servicesPassiewe wildvang: Alternatiewe konsepte van volhoubare verbruiking word gebruik. Die jaarlikse vermeerdering van die diere populasie vereis ‘n presies berekende tussen die kapasiteit van die plantgroei en meer as 24 Suid-Afrikaanse wildspesie om versigtig beheer en onderhou te word. Daarom, passiewe vangs van wilddiere word so toegepas op ‘n verantwoordelike manier.

Die sisteem is so saamgestel dat diere gevang word met die minste stres en met geen of minimale fisiese kontak. Die vang hok is so saamgestel dat die diere deur gevoer te word self in die vangshok instap en so deur gevang word. Dit word gedoen deur voer wat strategies geplaas word en met strategiese beplanning.

 

Groot elektriese hekke word so geïnstalleer om wild aan te moedig om self in die vangsarea te beweeg, wees dit van oos of suid. Hiérdie hekke word maklik elektronies deur afstandbeheer toegemaak van die bestuurder se huis wat so 150m ver van die vangsplek geleë is.

 

Vele CCTV kameras is geïnstalleer by die vangsplek. Hiérdie genoemde kameras is gekonnekteer aan ‘n rekenaar by die bestuurder se huis wat die presiese monitering van die tipe wild wat gevang word in die hok wat dan toegesluit word deur afstandbeheer.