AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit gereed om Afrikaanse Kovsie-studente se taalregte te verdedig

Afrikaans-sal-bly_e-kaart_1_2

Die regspan van AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit is gereed om die taalregte van Afrikaanse studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te verdedig met enige regaksie wat verder nodig mag wees.

Op 21 Julie 2016 het die hooggeregshof in Bloemfontein ten gunste van die drie organisasies uitspraak gelewer teen die UV se nuut aanvaarde taalbeleid wat Afrikaans as taal van onderrig aan die universiteit uitrangeer. Die universiteitsbestuur het nou aangedui dat dit aansoek gedoen het om die uitspraak beide in die appèl- en/of grondwethof teen te staan.

Volgens Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het die hooggeregshof in ’n baie omvattende en duidelike uitspraak beklemtoon dat die universiteit ’n plig het om meertalige onderrig aan te bied en dat dit boonop vir die instelling nodig en prakties uitvoerbaar is om voort te gaan met Afrikaanse onderrig. Die uitspraak onderstreep ook dat dit in die gemeenskap se belang is dat studente eendag in hulle moedertaal moet kan diens lewer in hulle onderskeie beroepsvelde, en nie net in Engels nie.

“In ’n tyd waar universiteite voor groot finansiële uitdagings staan en op verskeie platforms vertoë om meer befondsing rig, is dit tragies dat hulpbronne aangewend word in ’n voortgesette stryd om ’n skending van studente se nasionaal en internasionaal erkende taalregte te probeer regverdig. Dit skep die indruk dat die universiteitsbestuur se stryd teen Afrikaans van soveel belang geraak het, dat dit teen enige koste deurgevoer sal word,” het Bailey gesê.

Volgens Anton van der Bijl, hoof van Solidariteit se sentrum vir Billike Arbeidspraktyke, is dit hartseer dat die UV – ongeag die gemeenskap se belang, reg en aandrang op meertalige onderrig – voortgaan om sy belange eensydig op die gemeenskap te forseer. “Terwyl AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit fokus op die gemeenskaplike verpligting van universiteite om meertalige onderrig te ontwikkel, fokus die UV daarop om Afrikaans as onderrigtaal te beëindig.

Dit is nie net teenstrydig met die universiteit se konstitusionele verpligtinge nie, maar ook teenstrydig met die belange van elke Afrikaanse student wat meer gemaklik voel om onder- rig te word in sy huistaal,” voeg Van der Bijl by. Van der Bijl het voorts gesê dat die UV se wense om Afrikaans aan die universiteit te beëindig ’n geweldige impak op werknemers van die universiteit, en meer spesifiek dosente aan die universiteit, sal hê.

Daar word tans op die verdere direktiewe van die grondwethof gewag om te weet wat die verdere regsproses gaan behels. Die drie instellings se regspan is gereed om daarvolgens die proses voort te sit om die regte van studente en voornemende studente te beskerm. Intussen word ook vir ’n dringende aansoek teen die implementering van die 2017-beleid voorberei.

20 thoughts on “AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit gereed om Afrikaanse Kovsie-studente se taalregte te verdedig

  1. Some of the wonderful eyebrow stencils for square faced individuals you ought to
    attempt include the ones inspired by Cameron Diaz, Marilyn Monroe, Christina Aguilera, and Uma Thurman.

  2. So, even though we are listening, we have to make certain that we
    understand what is becoming stated. Even though fortune telling is the most well-liked use for tarot playing cards,
    they can also be utilized for spell casting.

  3. Along a general lack of youthfulness and vitality this is not really a recipe for a life
    filled with energy, energy, get-up-and-go or zest for residing and life.

  4. Thanks , I’ve recently been looking for info approximately this
    subject for a long tiome and yours is thee best I
    have found out till now. But, what in regards to the conclusion? Are you positive concerning the source?

  5. Anybody that has watched the show knows that America is giving
    the alternative to vote for their favourite singer by calling
    a classic telephone number or by sending a text message to exclusive
    900xx quantity that corresponds with the contestants.

  6. Choose amongst two.6mm, 3.7mm and four.5mm stroke lengths with the same excenter employing a Dragonfly tool kit.

  7. Mindfulness meditation has change into an more and more common way for individuals to improve their mental and physical well being,
    yet most research supporting its benefits has focused on prolonged, weeks-lengthy training programs.

  8. Make sure you can determine and recognize all the distinct components and that you comprehend
    the model ship creating lingo.” Turn into
    familiar with the terms utilized so that you’ll
    have no questions about the developing directions.

  9. Il faut appuyer sur le bout du bracelet pour changer de mode ou arrêter le vibreur et cela déforme
    le caoutchouc au bust d’un specific temps et je pense fragilise le mécanisme puisque qu’il a cassé net à cet endroit.

  10. Although set up as a herpes dating website, it has grow to be a
    caring community of tens of hundreds of individuals.

  11. A University of Tennessee study identified that dieters who consumed 1,200 to 1,300 mg of calcium day-to-day lost virtually twice as
    considerably weight as dieters who ingested less calcium.

  12. And with a circuit coach to show and encourage you at every workout,
    you might be sure to achieve your health goals very
    quickly.

  13. Herpes could get less extreme as time goes by, and you’ll assist defend your intercourse
    companion by not having sex throughout outbreaks and by utilizing condoms at other instances.

  14. Little Big Planet 2: Special Edition expands on the first launch with even more content material
    and devices so you possibly can create and share even larger and more elaborate customized games.

Comments are closed.