Almal se Melk Poeding

20130528-yee-shun-steamed-milk-pudding-bowl-spoon

BESTANDDELE:

•4 koppies melk
•1⁄2 koppie suiker
•1/3 koppie maziena
•2 teelepels rooswater (optioneel)

•1-3 teelepels vanielje
•1⁄4 koppie rosyntjies
•1⁄2 teelepel kaneel

SO GEMAAK:

1.In ‘n groot pot, meng 3 koppies melk met die suiker. Stel die stoof op matige hitte. Roer en bring dit tot net voor kookpunt.
2.Plaas oorblywende melk in ‘n mengbak. Klits maziena tot dit opgelos het. Sodra die melk op die stoof prut, voeg die maziena mengsel by.
3.Bring tot kookpunt en roer aanhou- dend tot mengsel dik word. Verwyder dan van die hitte af.
4.Voeg die rooswater by en 1 teelepel vanielje. As jy nie rooswater gebruik nie voeg dan 3 teelepels vanilje by.

5.Plaas in ‘n bak. Los in yskas vir 4 ure om te stol.
6.As dit gestol het gooi kaneel en rosyntjies oor.