Aspersie en Uie Tert

4

Kors 

3 Medium uie

125 g Margarine

1 Koppie bruismeel

Knippie sout

3 Eiers

1 Koppie water

1 Blikkie aspersies

1 Blok kaas gerasperd

250 ml Vars room

Peper

Laat rus terwyl jy vulsel

gereed maak.

 

Metode:

Skakel oond aan op 180ºc. Braai 3 medium uie, gesny in die olie. Rol korsdeeg uit en voer gesmeerde oondbak uit. Skep die uie in kors, pak een blikkie gedreineerde aspersies bo-op en strooi 1 koppie cheddar-kaas bo-oor. Klits 2 groot eiers en 1 koppie vars room saam, voeg sout en peper na smaak by. Gooi bo-oor kaas en bak vir 45-50 minute tot gaar en gestol.