Biltong Frittata

Kors:

250ml Meel

10ml Bakpoeier

5ml Suiker

Sout

50ml Botter

60ml Melk

3

Metode:

Skakel oond 180ºc

200g Gerasperde cheddar kaas. (hou bietjie eenkant vir bo- oor)

250g Dun gekerfde biltong (hou bietjie een kant vir versierings)

2 Ringe feta kaas gekrummel

Swart peper

Bak in oond vir 20-30 minute tot goudbruin