Sertifikaat ABC

Blink Boer Q2 2015

Vir al ons lesers en adverteerders wat belangstel om te weet wat die drukoplaag is van die Blink Boer tydskrif.  Met ons verspreidingsareas.  Hier is die Audit Bureau of Circulations of South Africa se sertifikaat wat ons drukoplaag en verspreiding in Madibeng staaf.
Blink Boer Print Certificate