Die Splinternuwe en Internationale Hilux

HiluxNuwe voertuig bekendstellings is skaars meer betekenisvol as die aankoms van ‘n nuwe generasie Toyota Hilux. In hierdie geval, het dit al tien jaar tussen drankies. In die loop van daardie dekade, het die veran- deringe in die ‘ute’ segment grootliks vermeerder. Ons het stadig maar seker die opkoms van die naweek-vegter klas gewaar: diegene wat ‘n dubbele-kajuit aanskaf as ‘n uitdrukking van style, as familie mense, saam met die nodige pad-langs gereedskap. Nuwe ‘utes’ is veiliger, meer verfynd, meer gemaklik en duurder as ooit tevore.
Maar ‘n konstante faktoor het geduur – die posisie van die Toyota Hilux se bo-baas verkoopkaart. Seker, die Ford Ranger en Mitsubishi Triton loods meer verweer as die Toyota se aansienlikheid, maar maak nie saak hoe verkieslik, koop mense hiérdie tipe model graag as enige ander voertuig.

Dis hoekom, ‘n splinternuwe voertuig ‘n reuse goeie winskoop is. Op ‘n goeie maand, kan die Toyota Hilux as topverkoper-voertuig in Australië gewaar word – al is dit in die mynbe- dryf en dit maak dit ongetwyfeld in die mark al hoe meer onafskeidbaar. Maar dit is duidelik, die belangrikste vraag is nie hoe die Hilux doen in terme van verkope – dit is beslis ‘n gemaakte saak – dit gaan oor die wind. Die belangrikste vraag eerder is, kan die Toyota inpas in die segment van ontwerp, verfyning en prestasie, sowel as die taaiheid wat dit aanbied in teëstand?
Wat dit moeilik maak is die feit dat die segment se doelpale voortgaan om te skuif. Hierdie jaar alleenlik, het ons die bekendstelling van die nuwe generasie Triton en Nissan Navara, plus die swaar opgedateerde Ford Ranger gesien en meer sagkens die hersiene Mazda BT-50 oë wys. Binnekort sal die MY16 Volkswagen Amarok afskop met klasleier inligting en vermaak by sy reeds goed voorbereide teëstand. Uiteindelik, het dit nogsteeds geen beswaar teen die splinternuwe Hilux, in vergelyking met die res bly hy gewis die bobaas speler.