Grondhervorming en die Boer

In die verlede is Suid-Afrika se swart meerderheid van grondeienaarskap in die guns van die wit minderheid uitgesluit. Net 7% van landbougrond is opsy gesit vir swartes, maar hulle bestaan uit byna 70% van die bevolking. Onder die veelvuldige gevolge, het die wet tradisionele landbou vernietig, dit het effektief swartes in oorvol reservate en in trekarbeid op myne en op wit plase gedwing.

Die 100ste herdenking van die onregverdige Wet op Grondbesit het ‘n groot politieke speelbal geword. Die ANC-regering se sagtemaat grondhervorming – dikwels genoem “gewillige verkoper, gewillige koper” – is ontsettend frustrerend, stadig en ondoeltreffend. Politieke geluide word nou selfs gemaak van onteiening. Slegs ‘n klein hoeveelheid van grond het hande verander sedert 1994.

Die regering erken self dat ten minste 50% van die grondhervormingsprojekte misluk het. Die ANC is onder hernieude druk om hervorming te versnel deur ‘n strawwer benadering te volg. Grond, spesifiek landbougrond, bly ‘n vuurwarm tema van gesprek op alle vlakke. Die heropening van grondeise wat verband hou met die wet en ander rasgebaseerde wette kan binnekort weer begin onder ‘n wetsontwerp wat die sperdatum vir die indiening van eise vir grondrestitusie sal strek vanaf Desember 1998 tot Desember 2018. Hierdie is ‘n ingewikkelde saak. Suid-Afrika moet versigtig wees om sy suksesvolle kommersiële boerderysektor nie te ondermyn nie.

Wit boere het reeds die bedryf verlaat. Die vrese is dat ons die pad gaan loop van Zimbabwe met sy gewelddadige grondbesetting, al is die situasie in Suid-Afrika heeltemal anders. Daar sal nie ‘n eenvoudige manier wees om die onteiening wat ‘n eeu gelede begin is op te los nie. Maar dit is iets wat Suid-Afrika moet hanteer om vorentoe te kan beweeg.

Die grondhervormingsproses is gefokus op drie areas: restitusie, grondhervorming en herverdeling van grondeiendomsreg. Restitusie, waar die regering (monetêr) individue vergoed wat van hulle grond afgedwing is, was baie onsuksesvol en die beleid is nouverskuif na herverdeling met veilige grondbesit. Grondbesit hervorming is ‘n stelsel vir die erkenning van mense se reg om grond te besit en dus die genoemde land te beheer. Herverdeling is die belangrikste komponent van grondhervorming in Suid- Afrika.

Aanvanklik, is grond gekoop van eienaars (gewillige verkoper) deur die regering (gewillige koper) en versprei om die publiek se vertroue in die grondmark te behou. Alhoewel hierdie stelsel gewerk het in verskeie buitelande was dit baie moeilik om in Suid- Afrika toe te pas. Ons omstandighede is meer kompleks.

In 2000 het die ANC-regering besluit om die herverdeling en verblyfreg proses te verander om meer gedesentraliseerd en gebiedgebaseerd met betreking tot die beplanningsproses te wees. Die idee was om plaaslike geïntegreerde ontwikkelingsplanne in 47 distrikte te hê. Dit sou hopenlik beteken dat daar meer gemeenskapsdeelname en meer herverdeling sou plaasvind maar daar is ook verskeie probleme en uitdagings met hierdie stelsel.

Dit sluit in die gebruik van die derde partye, agente wat geakkrediteer is deur die staat en wat deur die regering verantwoordelik gehou word. Die gevolg was dat ‘n geslote groep die plaaslike grond

behou en die stelsel oorheers het in die meeste gebiede. Die regering hoop steeds dat “verbeterde identifisering en verkiesing van die begunstigdes beter beplanning van die grond en uiteindelik groter produktiwiteit vanuit die grond verkry word” en dat die grondhervormingsproses bespoedig sal word.

Reeds in 2006, het die ANC-regering aangekondig dat hulle die grond sal begin onteien. Die Hoofkommissaris van Grondeise daardie tyd, Tozi Gwanya, het genoem dat in teenstelling met Zimbabwe, daar vergoeding sal wees aan diegene wie se grond onteien word. Hy het gesê dit moet ‘n regverdige bedrag wees, nie opgeblaas nie. Ten spyte van hierdie stappe in die rigting van desentralisering is hierdie praktyke en die regering se beloftes is nie baie duidelik nie. Suid-Afrika bly steeds gepla met uiterste ongelykhede rondom die proses van grondhervorming en baie mense is nog steeds dakloos. Die uitdaging vir die gevestigde politici is om verskillende burokratiese prosesse te verbeter en oplossings te vind vir Suid-Afrikaners wat in veiligheid grond wil besit. Vir die plaasboer is dit ‘n uitdaging sowel as ‘n saak van kommer. Dit is ‘n feit dat plase wat teruggeneem is deur die grondhervormingsproses en aan swartbemagtigingsgroepe gegee is hopeloos misluk. Die syfers bevestig dat 99% van herverspreide plase as winsgewende en werkende toedraers tot ons landbou tot niet is.

Toenemende navorsing bewys dat die Afrika beginsel van plaasbou en boerdery uit ‘n bestaansboerdery sisteem onstaan het en dit is ‘n moeilike gewoonte om van ontslae te raak. Die kapitalistiese benadering om wins te maak is die enigste manier om van boerdery ‘n sukses te maak. ‘n Boer moet ten minste 100 hektaar doeltreffend bewerk om alleenlik vir sy gesin te kan sorg.

Vir die meeste bestaansboere is dit nie moontlik nie. Die Afrikabeginsel van bestaansboerdery sal dus moet ingee en vervang word met ‘n meer winsgewende sisteem. Die Afrika-kulturele benadering moet dan juis op datum kom met die nuutste wêreld-aanvaarde praktyke wat landbou betref. Dit is die enigste oplossing wat hand aan hand gaan met ‘n meer vriendskaplike en ooreenstemmende benadering teenoor die boere van ons regering se kant af.

20 thoughts on “Grondhervorming en die Boer

  1. Greetings from Carolina! I’m bored to death at work so I decided to browse your website on my iphone during lunch break.
    I enjoy the knowledge you provide here and can’t wait to
    take a look when I get home. I’m surprised at how quick your
    blog loaded on my mobile .. I’m not even using WIFI, just 3G ..
    Anyhow, excellent blog!

  2. Pretty portion of content. I just stumbled upon your
    weblog and in accession capital to say that I get actually loved
    account your weblog posts. Anyway I will be subscribing on your feeds or even I success you get entry to persistently rapidly.

  3. I’d like to thank you for the efforts you have put in writing this website.
    I’m hoping to view the same high-grade blog posts by you in the future as well.
    In fact, your creative writing abilities has encouraged me to get my own blog now ;
    )

  4. great points altogether, you just received a emblem new reader.
    What may you suggest in regards to your publish that you just made a few days in the past?

    Any sure?

  5. Woah! I’m really loving the template/theme of this site.
    It’s simple, yet effective. A lot of times it’s challenging to get that “perfect balance” between user friendliness and appearance.
    I must say that you’ve done a awesome job with this. In addition, the blog loads extremely quick for me on Opera.
    Superb Blog!

  6. I do not know if it’s just me or if perhaps everyone else experiencing problems with your blog.
    It appears as though some of the text on your posts are running off the
    screen. Can somebody else please provide feedback and let
    me know if this is happening to them too? This could be a issue with my internet browser because I’ve had this happen before.
    Thank you

  7. I was pretty pleased to uncover this web site. I need
    to to thank you for ones time for this particularly fantastic
    read!! I definitely enjoyed every part of it and I have you saved
    as a favorite to check out new things in your blog.

  8. Hey! Quick question that’s entirely off topic.

    Do you know how to make your site mobile friendly? My
    website looks weird when viewing from my iphone 4.
    I’m trying to find a template or plugin that might be able to correct this
    issue. If you have any recommendations, please share.
    Many thanks!

  9. I simply want to say I’m beginner to blogging and certainly loved your page. Probably I’m want to bookmark your site . You surely have fantastic articles and reviews. Thanks a lot for sharing your blog site.

  10. I simply want to mention I am new to weblog and actually loved this blog site. Probably I’m going to bookmark your blog post . You certainly have outstanding stories. Thank you for revealing your web page.

  11. I just want to mention I am very new to blogs and honestly loved this website. Very likely I’m planning to bookmark your blog post . You certainly have beneficial well written articles. Many thanks for sharing with us your web page.

  12. The ability to work from anywhere with an internet connection provides me with greater flexibility while traveling, whether it be to visit family, travel to watch my favorite sports on TV. I’m looking for this kind of flexibilty.

  13. I just want to tell you that I’m all new to blogs and really enjoyed your web blog. More than likely I’m want to bookmark your blog post . You absolutely have beneficial articles and reviews. Regards for sharing with us your web page.

  14. I simply want to say I am just very new to blogging and certainly loved this page. Probably I’m want to bookmark your site . You surely come with exceptional well written articles. Many thanks for revealing your blog site.

Comments are closed.