KAKAO, KLAPPERNEUT EN PIESANG SMOOTHIE GENOEG VIR 2

21124656_5269

BESTANDDELE:

• 1⁄4 koppie fyn klapperneut
• 11⁄2 koppies onversoete jogurt

• 1⁄4 koppie melk
• 1⁄2 teelepel vanielje
• 1 gevriesde piesang in stukkies gebreuk
• 2 teelepels kakaopoeier

SO GEMAAK:

1. In ‘n menger, voeg die klapperneut, jogurt, melk, vanielje, piesang en kakao saam.
2. Puree tot glad.

3. Gooi in glase en geniet.