Kameelperd kan bene kou

In die sewentigerjare was daar ‘n baie interessante gesprek van iemand wat op ‘n kameelperd afgekom het wat besig was om aan die kopbeen van ‘n gevrekte buffel te lek. Dit het ‘n groot debat tot gevolg gehad en eindelik het hulle die hulp van meneer Fourie, wat destyds die Hoofinligtingsbeampte van die Krugerwildtuin was, ingeroep om hierdie rariteit op te klaar. Hy was dan ook geag die kenner oor kameelperde te wees en het juis in daardie stadium navorsing oor hierdie besondere dier gedoen.

Die gedrag was toe glad nie onbekend nie, aangesien beeste en ander mak vee ook kort-kort gesien word waar hulle besig was om bene te kou. Dit is die natuur se manier om ‘n fosfaattekort in die

diere se voer aan te vul. Hierdie tendens kom in tydperke van droogte of in die wintermaande voor wanneer die voedingswaarde van gras baie minder is. Selfs dragtige vrouediere toon ook sterk neigings om bene te kou. Diere wat op voer met ‘n lae voedingswaarde wei, ontwikkel dikwels die drang om vreemde voorwerpe soos bene, klippe, sakke en selfs metaalvoorwerpe te eet.

Die drang om voorwerpe in te neem word pika genoem en die drang om bene te eet word weer osteophagie genoem. Laasgenoemde kom meer voor by diere met groot skelette soos kameelperde en volstruise.

Daar is egter ‘n gevaar. Die kou van bene en die eet van verrotte oorblyfsels van diere kan dodelik wees en die oorsaak wees van botulisme of lamsiekte. Hierdie siekte kan ‘n akute of kroniese vorm aanneem en is gevaarlik vir mens en dier. Dit tas die senuweestelsel aan en lei tot dubbele visie, starende oe, verlamming van die tong en algemene spierverslapping.

13 thoughts on “Kameelperd kan bene kou

  1. Thanks for one’s marvelous posting! I genuinely enjoyed
    reading it, you are a great author.I will be sure to bookmark your blog and will come back
    later on. I want to encourage that you continue your great
    posts, have a nice holiday weekend!

  2. I simply want to say I’m beginner to blogs and definitely liked your website. Likely I’m want to bookmark your site . You really have really good article content. Bless you for revealing your web-site.

  3. Build huge castles and affirm to lands whose wealth fuel a
    deep, player-driven economy. It’s worth noting that different builds
    will apply differed gaming experiences and offer a slightly different
    class role to each character. The last of the Cataclysm
    gold farming techniques that I’m going to write here focuses
    on items, like locked strongboxes which can be
    auctioned.

  4. I simply want to mention I am all new to weblog and seriously enjoyed you’re page. Probably I’m want to bookmark your site . You actually have impressive well written articles. Many thanks for sharing your blog site.

  5. I’m very thankful for this post, if it wasn’t for this post I’d probably still be looking on Google for what I was looking for. Much appreciation!

  6. I simply want to mention I’m beginner to weblog and certainly liked your web page. Likely I’m planning to bookmark your blog . You surely have awesome well written articles. With thanks for revealing your website page.

  7. I really like your writing style, wonderful info, appreciate it for putting up :D. “Much unhappiness has come into the world because of bewilderment and things left unsaid.” by Feodor Mikhailovich Dostoyevsky.

  8. I just want to tell you that I’m all new to weblog and absolutely enjoyed you’re blog. Very likely I’m likely to bookmark your blog post . You really come with fabulous stories. Thanks a lot for sharing your web site.

Comments are closed.