ONS RAAK BO-BAAS MET BONSAI

Die woord Bon-sai beteken om ‘n boom wat in ‘n houer geplant is, wat dieselfde vorm en karakter van ‘n volwasse boom het. Die kunsvorm het sy oorsprong in China, alhoewel die Jappenese eintlik verantwoordelik was vir die algemene blootstelling daarvan.

 

Die spesifieke kunsvorm veg baie geduld. As mens nou nie so baie geduld het nie, is dit ‘n besonderse en uitstekend geleentheid om so waardevolle persoonlikheidseienskap te beoefen en om dit jou permanente persoonlikheid te maak.

Jy moet ook bereid wees om te leer en te eksperimenteer. Dit is die enigste manier om jou kennis en jou vaardigheid te verbeter. Dit lê daarin om dit gereeld prakties te doen. Jy moet ook in gedagte hou dat jy werk met iets wat aanhou groei, ‘n verkeerde snit maak ‘n groot verskil.

 

Jy hoef nou nie ‘n plantkundige of ‘n styl-fanatikus te wees om ‘n sukses daarvan te maak nie – al wat kort is ‘n bietjie kennis en te verstaan hoe plante en bome groei.

 

Johan en Nikkie Cilliers van Hartebeespoort-Bonsai Nursery, wat oorspronklik van Ramsgate af kom, het eers ‘n kwekery daar gehad. Dit was na die Bonsai bedryf voldtyds in 1986 vlam gevat het.

 

Hulle vertel ons hoe verhouding ‘n uiterste saak van belangrikheid is. Die Bonsai-kuns is tog die afbeedling van ‘n volwasse boom. Die verhouding tussen die stamdikte, die hoogte van die boom, asook die omtrek van die blaarkroon moet reg wees. Dit gaan gepaard met die regte balans van die bogenoemde komponente wat jou kunswerk dan in perspektief hou. Die Bonsai-boom het egter jare se verfyning nodig om hierdie tipe verhouding in werking te bring.

 

Die ideale omstandighede in die buitelug is gefiltreerde son die hele dag met effens wind. Die alternatief is ‘n paar ure se oggendson wat gevolg word deur skaduwee.Die geheim is om te onthou dat Bonsai-boom is gehard en wil hanteer word soos wat die natuur ‘n gewone boom hanteer – moenie van ‘n boom iets anders maak as wat dit is nie.

 

Die wortelstelsel het ook ‘n beperkte groeigebied. Die Bonsai-boom verloor maklik voedingsstowwe deur die dreineringsgate, dit is juis hoekom addisionlele voeding noodsaaklik is gedurende die groeiseisoen. Hierdie seisoen is ongeveer van September tot April. ‘n Organiese plantvoedsel word aanbeveel aangesien dit nie die boom se wortels of blare kan brand nie. Uitstekende resultate word verkry met Seagro wat saamgestel is uit natuurlike organise material.

 

‘n Paar wenke met die toediening van plantvoeding is: Gee eers die bome water voordat die plantvoedsel toegedien word; en maak liewer ‘n swakker oplossing van die plantvoedsel aan as wat deur die vervaardigers se gebruikswysings aanbeveel word.

 

Dit is ook goeie raad die omgewing waar jy jou Bonsai-boom huisves vry te hou van miere. Miere versprei siektes en indien miere by jou gesien word, kyk gerus of daar nie moontlike sagte of harde dopluise aan die boom is nie. Die miere leef op die heuniingdou wat deur luise afgeskei word. Was gereeld die bome se blare met ‘n tuinslang wat ‘n verstelbare, fyn spuitkop het.Rooispinnekopmyte sit aan die onderkant van die blare en hulle hou nie van ‘n sterk straal nie.

 

Jy kry vandag verskillende sogenoemde Bonsai-bome te koop. Maar die meeste is nagemaak en word ingevoer van Korea. Dit is ook belangrik om seker te maak dat jy kry waarvoor jy betaal. “Party winkels verkoop Bonsai-bome by die massas, dan is dit nie eers regte ‘n Bonsai-boom nie. Die omstandighede wat die plant beleef gedurende sy reis waarookal hy van ingevoerd word wys eers ‘n paar dae en selfs weke later nadat die plant gekoop is,” vermaan Nikkie.

 

Michelle, hulle dogter, het al vir baie jare, aan die sy van haar moeder ook die nodige ondervinding opgedoen om hierdie boompies te kan groei en te versorg. “Dit is onsettend belangrik dat die persoon agter die toonbank weet wat gaan vir wat en hoe om die boompies te versorg,” sê Nikkie.   “Intense begrip is belangrik en jy moet jou storie ken om die regte raad te gee vir elke spesifieke boompie en boomgroei,” voeg sy by.

 

Die nasorgdiens is ongelooflik belangrik. Sy sê ook dat kliënte gereeld in kom vir raad oor hoe om na hulle Bonsai-bome te kyk, en sy help graag om die boompies te snoei.Ons lesers kan ook in gedagte hou dat Johan en Nikkie Bonsai-boom vakansie-sorg dienste voorsien. 723 Woorde

 

65 thoughts on “ONS RAAK BO-BAAS MET BONSAI

  1. Wow, amazing blog layout! How long have you been blogging for?
    you make blogging look easy. The overall look of your site is wonderful,
    not to mention the content!

  2. Hello there! Do you know if they make any plugins to help with SEO?
    I’m trying to get my blog to rank for some targeted keywords but I’m not seeing very good success.
    If you know of any please share. Many thanks!

  3. Mobile games are either available unpaid or else it will not be able acquire more encounter.
    I doodle god how to make bricks wonder what’s next.

    They uses wide range that every person have mobile in the newspaper for” beta testers needed” advertisements is likely provide very large.

    Earlier, themes and action doodle god how to
    make bricks games.

  4. I have been exploring for a little for any high quality articles or blog posts in this kind of space .
    Exploring in Yahoo I at last stumbled upon this
    website. Studying this info So i am happy to exhibit that I
    have a very just right uncanny feeling I discovered exactly what I
    needed. I most no doubt will make certain to do not put out of your mind this website and give it a look regularly.

  5. The restaurant offers a complete menu, including spare ribs, curry chicken, lemon chicken and sweet and sour pork.
    Mel Frank is really a professional freelance writer with 15 years of writing experience.

  6. This post is very attractive to individuals like me. It’s
    not only thought-provoking, it attracts you in right away.

    This is well-written content. The views listed here are also encouraging to me.
    Thank you so much.

  7. It’s easy to have carried away with adding Facebook. With today’s electronic lifestyle, almost everyone incorporates
    a Facebook account.

  8. I all the time emailed this web site post page to all my associates, for
    the reason that if like to read it after that my friends will too.

  9. Hmm is anyone else encountering problems with the images on this blog loading?
    I’m trying to determine if its a problem on my end or if it’s the blog.
    Any responses would be greatly appreciated.

  10. Thanks on your marvelous posting! I quite enjoyed
    reading it, you are a great author. I will ensure that I bookmark your blog and will come back later in life.
    I want to encourage you to ultimately continue your great posts,
    have a nice weekend!

  11. I am extremely impressed with your writing skills and also with the layout on your blog.
    Is this a paid theme or did you modify it yourself?

    Either way keep up the excellent quality writing, it is
    rare to see a nice blog like this one today.

  12. Often its a pain in the ass to read what blog owners wrote yet
    this site is actually incredible and I actually treasure your piece of work, Great
    post.

  13. I simply wanted to thank you a lot more for your amazing website you have developed here.
    It’s full of beneficialsuggestions for those who are actually interested in this kind of subject, mostly this post.

  14. I think this is one of the most vital info for me.
    And I am glad reading your article. But wish to remark on some general things, The site style is great, the articles are really great : D.

    Excellent job, many thanks.

  15. I totally understand everything you have said.

    Definitely, I browsed through your other posts and I think you happen to be definitely right.
    Excellent job with this site.

  16. Hi there! I just wanted to ask if you ever have any trouble with hackers?

    My last blog (wordpress) was hacked and I ended up losing a few months of hard work
    due to no data backup. Do you have any solutions to
    protect against hackers?

  17. These are just the expenses and costs before you really take ownership of your home.
    There are also costs associated with having a home besides paying the home loan. Lots of buyers do not budget plan properly all the long term expenses they
    will be taking on and wind up having a hard time for a while due to a lack of proper planning.

  18. I desired to thank you a lot more for this amazing website you’ve
    developed here. It’s really is stuffed with useful tips for
    people who are truly enthusiastic about this topic, especially this very post.

  19. Type the email address of a contact account to which you already have got access
    inside “Contact Email Address” field, and then click on the “Continue” button. If you might
    have subscriptions on your Hotmail account, you
    can safely go straight into that email and enter your brand-new Gmail address
    about the subscription’s system.

  20. I recently noticed your site. You’ve got a loads of information at this site that is why i like it!

  21. I’m usually to blogging and site-building and i really adore
    your articles. The post has truly speaks my interest.

    I’m going to bookmark your web site as well as keep checking for new information.

  22. Repeat this process for the tagline of your respective site, or
    leave the tagline section empty in the event you don’t want a sub-heading that appears below the title.
    This allows one to quickly launch the particular login page for each and every email account without
    the need to reenter or remember each email address.

Comments are closed.