‘Plaasmoorde sal iets van die verlede wees’ sê verenigde rolspelers

FarmMurdersMonumentSouthAfricaPietersburg[10]

Madibeng, Brits omgewing, en Suid-Afrika as ‘n geheel het vir die afgelope twee dekades die wreedste plaasmoorde beleef. Dit het boerdery en alles wat met dié bedryf gepaard gaan afgetakel op alle vlakke. Uiteindelik, en na baie ernstige uitroep van die gemeenskap en vele gebede is daar lig wat deurbreek aan die einde van die tonnel.

“Plaas- moorde en aanvalle op kleiner plotte sal iets van die verlede wees,” het die hoofrolspelers in van die Pretoria SAPS Akademie, Hoofbesturende Agri SA Omri van Zyl en Nasionale Polisie Kommissaris Luitenant Gener- aal Khomotso Phahlane.

Hiérdie genoemde rolspelers het saamgestem dat daar onomwonde behoefte aan vermeerderde polisie teenwoordigheid, gemeenskaps- polisiediens en forum strukture binne plaas gemeenskappe is. Daar is ook bevestig dat die kriminele dade wat op plase plaasvind is juis om boerdery te ontwrig. Daar is ook verder vasgestel deur navorsing dat aanvallers en moordenaars kleiner afgesonderde plase uitsoek. “Ons het ooreengestem gedurig in verbinding te tree met verenigings en vakbonde om die pad vorentoe te baan vir oplossings,” het Pahlane gesê. Daar word ook gevra dat enige misdaad deur geweld wat op plase en plotte plaasvind binne 24 uur aan die provin- siale kommissaris gerapporteer word.

In die lig van die huidige omstan- dighede in ons gebied is dit klaar ‘n oorwinning dat dié wat invloed het om verandering mee te bring tog erken dat daar ‘n geweldige probleem bestaan en dat hulle bereid is om saam met die boer skouer aan die wiel te sit te beskerming van boere, hulle gesinne, en die boerdery bedryf as ‘n geheel.

Phahlane het wel ook erken dat die opgradering van polisiedienste in afgeleë plekke misdaad syfers sal laat vermeerder, maar hulle is gereed en gewapen vir die uitdaging. Die gemeenskap word ook gevra om hulle volle gewig agter die polisie te plaas en met die SAPS saam te werk. Die samewerking van die gemeenskap, forums en die polisie word ook geïden- tifiseer as ‘n mag in die hand van boere om hulle besighede te beskerm teen die genoemde ontwrigting van boerdery in ons land.

16 thoughts on “‘Plaasmoorde sal iets van die verlede wees’ sê verenigde rolspelers

  1. Although advanced asset protection planning can utilize off-shore
    trusts and off-shore bank accounts, those tools and techniques are
    the exception rather than the rule. Create a
    follow up checklist for each client and prospect and refer to it daily
    during your planning time to be certain nothing falls through the cracks.
    Store these items safely away until after your home is sold.

  2. The last part of a fire sale involves the termination of all
    utilities and telecommunications in the whole country including phones, sat-coms , electricity, water, nuclear,
    solar, and anything else that requires a power source
    (except batteries, as it would be difficult if not impossible to shut down all batteries).

  3. Thanks for any other informative blog. Where else may just I am getting
    that kind of info written in such an ideal manner?
    I’ve a mission that I’m simply now working on, and I’ve been at the look out for such
    info.

  4. I’m curious to find out what blog system you happen to be using?
    I’m having some small security problems with my latest site and I would
    like to find something more secure. Do you have any
    suggestions?

  5. Definitely believe that which you said. Your favorite
    justification seemed to be on the net the easiest thing to be aware of.

    I say to you, I definitely get annoyed while people consider worries that they just do not know about.
    You managed to hit the nail upon the top as well as
    defined out the whole thing without having side effect , people could take a signal.
    Will probably be back to get more. Thanks

  6. Nous valorisons l’intégrité de nos jeux et utilisons la tout dernière technologie de cryptage.

  7. You may still be dealt just one preliminary hand of 5 playing cards, but after you choose which cards to discard, you will obtain new playing cards for each of the hands you paid for.

  8. Using an Electronic Information Kit, you’ll be able to ship details about your entire gamut oof work to whosoever you want
    including the press.

  9. I do not know if it’s jst me or if perhaps evwrybody else encontering issues with your blog.
    It appears as though some of the text within your content arre running
    off the screen. Caan someone else please provide feedback annd
    let mme know if this is happening to them too? This could
    be a problem with mmy web browser because I’ve had this
    happen previously. Kudos

  10. S’ils n’atteignent pas la première place, mais arrivent à une étape avancée, ils peuvent tout de même espérer
    un acquire necessary à partir du prize-pool
    qui se partage à la fin de chaque partie.

  11. Necessary Fact #one: In reach achieve Leader III (as perfectly
    as the very first 2 awards,) you Ought to load ALL DOG CRATES in all watercrafts up until the award is achieved.

  12. Les magazines doivent de temps en temps faire peau neuve afin de réanimer l’intérêt
    de leurs lecteurs et d’ajouter de nouvelles catégories d’articles, ce qui rend le
    périodique encore plus attractif si attainable. C’est le cas du fameux magazine « Poker Magazine », associé depuis 5 ans
    à un partenaire des Etats-Unis « Card Participant ».

    Etant l’un des illustrés les plus lus et appréciés des amateurs de poker,
    sa nouvelle formule ne peut que renforcer sa réputation auprès
    du grand public.

  13. If you desire to get a great deal from this paragraph then you have
    to apply such methods to your won website.

Comments are closed.