Security Shack – Passiewe Wild Vang Dienste

security-game capture, electric fencing - gates

Passiewe vangkrale stel wildboere in staat om self wild te vang en baie meer selektief te werk te gaan ten opsigte van die wild wat gevang word.