STIKSTOF EN KUNSMIS – ‘N ENORME BEDRYF

IMG_0452Custom (1)

Stikstof (Latyn: Nitrogenium), is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool N en atoomgetal van 7. Dit is normaalweg ‘n kleurlose, reuklose, smaaklose en meestal onaktiewe diatomiese nie-metaal gas. Stikstof beslaan ongeveer 78 persent van die aarde se atmosfeer en is ‘n bousteen van alle lewende weefsels. Stikstof vorm baie belangrike verbindings soos ammoniak, salpetersuur en sianiede.

Die insetkoste van van kunsmis beloop tussen 30 en 50% van die graan- en oliesade se totale produksiekoste in Suid-Afrika. Om hierdie rede is bogenoemde koste ‘n uiterste balangrike barometer om die winsgewendheid van graan- en oliesadeproduksie vas te stel

Volgens Frost en Sullivan is 86% van die markaandeel in terme van inkomste in die kunsmisbedryf is gedeel tussen slegs drie maatskappye – Sasol, Omnia en Yara. Met Profert ingesluit, deel vier maatskappye 94% van die mark met betrekking tot inkomste. (Let daarop dat in die proses, het Yara weer Kynoch geword) en toe Sasol, soos in 1992, wat ook besluit het om te konsentreer op groothandelproduksie en om die verdere verkoop van kunsmis aan kleinhandelaars tot ‘n einde te bring.

Die konstante herstrukturering van die kunsmisketting het gelei tot wanpraktyke met betrekking tot die Wet op Mededinging in Suid-Afrika. Dit is bevestig deur verskeie gevalle wat ondersoeke is deur die Mededingingskommissie en ooreenkomste was reeds bereik deur sommige van die betrokke partye.

In die een geval, het Sasol ‘n ooreenkoms met die Mededingingskommissie gesluit oor sy rol in samewerking met Yara en Omnia rakende sy magsmisbruik en totale oorheersing van die kunsmisbedryf. Ander mededingingsake is nog hangende.

Die bedryf kan dramaties verander met die ooreenkoms tussen Sasol
en die Mededingingskommissie wat in 2010 bereik is. Sasol het ooreengekom om vyf van sy plaaslike vermengingsaanlegte te verkoop en sal in die toekoms die bedryf slegs voorsien op groothandelsvlak, asook Sasol Nitro Secunda en drie verspreidingsentra binne ‘n 100 km radius van Secunda en Sasolburg te vestig.

Aangesien die landboubedryf in Suid-Afrika op ‘n vryemark basis opereer, is primêre produksie baie duur en kan die hoë kunsmispryse i.e. aangeskuifna die volgende verbruiker nie. Dit,op sy beurt, kan graanproduksie onekonomies maak in Suid-Afrika, wat op die lang termyn kan lei tot voedselonsekerheid in die land. Om hierdie rede, is dit van kritieke belang dat kunsmispryse in Suid-Afrika ‘n weerspiëling is van die faktore wat prysbepalings op internasionale sowel as plaaslike vlak beïnvloed.

Plante het stikstof nodig om proteïn4e te vorm en kry in die reël hul stikstof van nitrate in die grond. By die wortels van peulgewasse soos ertjies en boontjies vind ons egter ’n uiters belangrike simbiotiese wisselwerking tussen die plante en sekere bakterië wat in die grond aanwesig is.

Konserwatiewe skattings wys dat 30%-50% van oesopbrengs afhang van natuurlike of sintetiese kommersiële kunsmis toediening. Wêreldwye veruik van kunsmis sal styg tot meer as $185-miljard in die jaar 2019. Die Europese kunsmismark sal inkomste van ongeveer €15,3-biljoen verdien in 2018. Dit is die statistiek volgens Ceresana Market Intelligence and Consulting.

Data oor die kunsmisverbruik per hektaar landbougrond in 2012 word gepubliseer deur die Wêreldbank. Die totale verbruik van kunsmis in die EU is 15,9 miljoen ton vir 105 hektaar bewerkbare grond, of 107-miljoen per hektaar bewerkbare grond volgens ‘n ander skatting. Hierdie syfer is gelykstaande aan 151 kg kunsmis gemiddelde verbruik per hektaar bewerkbare grond vir die EU-lande. In lande waar kunsmis baie verbruik word, word ook baie meer plantardige produkte verkoop as in ander lande.

Die Wêreldbank wys ook deur sy statistieke dat lande soos Luxemburg, Ierland, Nederland, Kroasië en België die grootste stikstofverbruik werêldwyd het. Alhoewel Suid-Afrika nie genoem word nie, weet ons dat stikstofverbruik vir die Suid-Afrikaanse boer van kardinale belang is. Ons weet ook dat die doeltreffende beheer van stikstofpryse belangrik is aangesien dit die insetkoste beïnvloed. Dit is duidelik dat stikstof ‘n biljoen-dollar bedryf is, en dat dit direk die boer, sy opbrengs en wins beïnvloed. Dit is belangrik dat die beheer daarvan tussen handelaars en die regering doeltreffend gekontroleer word.

As gevolg van die Mededingingskommissie reeds op onreëlmatighede in die plaaslike kunsmisbedryf in terme van kompetisie gewys het, is daar nog verdere ondersoeke aan die gang. Monitering van die bedryf moet ‘n permanente proses word. Markseggenskap in die kunsmisbedryf is ook een van die bydraende faktore tot die prysverskil. Plaaslike pryse reageer vinniger op internasionale prysstygings as op internasionale prysverlagings. Graan SA beveel dus aan dat die Mededingingskommissie voortdurend die kunsmisbedryf monitor of meganismes in plek stel sodat die belanghebbendes dit self kan monitor.

Soos hierbo genoem is, is baie van die infra-struktuur in Suid-Afrika wat gebruik word om primêre kunsmis materiaal te produseer baie oud en te duur om te vervang. Dit is egter belangrik om in gedagte te hou dat tendense toon dat Suid-Afrika toenemend meer kunsmis op ‘n jaarlikse basis invoer om te kan voldoen aan die plaaslike vraag. Suid-Afrika se ureum-vervaardigingsfabrieke het reeds in 2000 gesluit as gevolg van die feit dat die ou infrastruktuur nie kon kompeteer met invoere nie. Jare waar daar ‘n internasionale tekort aan kunsmis is kan Suid-Afrika se vermoë om genoeg voedsel te produseer as gevolg van die tekor beïnvloed. Dit, op sy beurt, beïnvloed die land se voedselsekuritiet.

Verder, beveel Graan SA aan dat die regering (in besonder DTI en die IDC) meganismes oorweeg om die plaaslike kunsmisbedryf te vernuwe. Die risiko om van buitelandse invoere afhanklik te wees om die plaaslike kunsmis-aanvraag te bevredig behoort almal tot aansporing te dwing om betrokke te raak in bogenoemde poging. Om uitsluitlik afhanklik te wees van buitelandse invoer kan ook ‘n negatiewe uitwerking op stikstof- en kunsmispryse he en dus ook op produsente se vermoë om bekostigbare voedsel te produseer vir die land.

Internasionale kunsmismaatskappye sê inderdaad dat die hoë vlak van onsekerheid wat heers in Suid-Afrika, en die mislukte pogings van die regering om ‘n beleid wat veronderstel is om ‘n bevorderlike omgewing te skep vir besigheid, te implementeer, ‘n groot risiko vir hulle as maatskappye skep om grootskaalskapitaal en langtermynbeleggings in die Suid-Afrikaanse kunsmisbedryf te maak. Yara byvoorbeeld, een van die grootste internasionale maatskappye, het in 2010 die Suid-Afrikaanse mark verlaat.

As gevolg van die feit dat ongeveer 70% van die land se kunsmis ingevoer word, word die vervoer- en verspreidingskoste van kunsmis ‘n belangrike bydraer tot die prys van Suid-
Afrikaanse kunsmis vir die plaaslike boer. Dus is vervoer die belangrikste faktor wat plaaslike kunsmispryse dan verhoog. Vervoer word hoofsaaklik deur paaie bekom as gevolg daarvan dat spoorvervoer onbetroubaar geword het en erg verswak het in die laaste tien jaar.

Die spoorinfrastruktuur en kapasiteit tussen Phalaborwa en Richardsbaai belemmer ook Foskor se vermoë om genoeg fosfaat te vervoer om fosforsuur te kan produseer. Dit maak ook die bekostigbare vervoer daarvan onmoontlik. Nasionaal gewys, is die gebrek aan ‘n doeltreffende spoorvervoerstelsel ook die oorsaak dat die vervoer van ammoniak belemmer word. Dit moet opgeneem word met die Nasionale Departement van Vervoer en Openbare Werke.

Deursigtige inligting binne die kunsmisbedryf is ‘n bron van kommer. Meer kan gedoen word om die koste meer deursigtig te maak. Dit word dus aanbeveel dat die Nasionale Landboubemarkingsraad meganismes oorweeg om die vloei van inligting binne die kunsmisbedryf te verbeter.

Navorsing dui verder daarop dat koöperasies en lanboubesighede ‘n 3% tot 8% kommissie eis behalwe die van normale finansieringskoste vir transaksies wat deur hulle gefinansier word, wat direk dan aan die plaaslike boer verkoop word deur kunsmismaatskappye. Die samestelling en struktuur van hierdie kommissie vereis verdere analise, aangesien dit ‘n beduidende bykomende koste vir die boer is.

Soos hierbo genoem, vereis die plaaslike prysstruktuur binne die hele fosfaat waardeketting verdere ondersoek. Die feit dat Graan SA se navorsingsresultate getoon het dat die plaaslike prysmeganisme asimmetries is, beklemtoon dit dat die struktuur en gedrag van die plaaslike stikstofketting ook verdere ondersoek vereis.

Dit is van kardinale belang dat ons plaaslike boere die nodige stikstof en kunsmis kan bekostig om voortdurend selfstandigheid te behou. Dit is ook belangrik om vir ons land bekostigbare voedsel te kan voorsien. Die beheer en bekostigbaarheid van die nodige kunsmismidels, asook die kwalitheid van stikstof om die beste opbrengs te kan verkry is belangrik om volhoubaarheid vir die boer te verseker. Dit sal dringende saamwerk kos om die sukses van landbou in Suid-Afrika te kan verseker.

50 thoughts on “STIKSTOF EN KUNSMIS – ‘N ENORME BEDRYF

  1. If you utilize donate button but are not verified, you can only withdraw a complete of $10,000
    when you’ll be required to submit proof what you are doing with the bucks, proving it genuinely
    is for the fundraising exercise.

  2. 150554 208482It is rare knowledgeable folks within this subject, nevertheless, you appear like theres a lot more you are talking about! Thanks 989963

  3. 734083 474805Hi there, just became aware of your weblog by means of Google, and located that it is actually informative. Im gonna watch out for brussels. I will appreciate should you continue this in future. Lots of folks will likely be benefited from your writing. Cheers! 413963

  4. Fruit Ninja Hack get no questionnaire starfruit juice on that’s unrestricted cell is not incorporated by any cost working.
    No activity is cost no review by zero free use get no Read More Download audio that is free.
    Use iOS to download audio that’s free. It’s simple to obtain for-free music in your Merchandise iPhone.

  5. Definitely consider that which you stated. Your favourite justification appeared to be
    on the web the simplest factor to keep in mind
    of. I say to you, I certainly get irked at the same time as people consider worries that they plainly don’t know about.
    You controlled to hit the nail upon the highest and also defined out the entire thing without having side effect , other people can take a signal.
    Will probably be again to get more. Thanks

  6. On Monday, a Russian government agency ordered internet providers to block use
    of a page about the Russian-language version of
    Wikipedia for containing information over a type of cannabis,.

    Their decision followed an intensive investigation to a claim that
    CNNIC was responsible to get a potential security lapse in March.

  7. As a result of our reliable and efficient services, we have frequently beeen considereded as the most
    effective Carpeting Cleaner in Redding The golden state and relied onn by thousands for more
    than three decades.

  8. I Forgot My Security Question for My Yahoo Mail Account; Comments.
    If you tend not to give Yahoo permission to share personal data, it will not do so except under certain conditions.

  9. Your article has proven beneficial to me. It’s extremely useful and you
    are clearly very educated in this area. You have opened my eyes to varying views
    on this topic with helpful as well as solid content.

  10. You’re so cool! I dont suppose Ive read anything
    like this before. So nice to find any individual with some unique thoughts on this
    subject. truly thank you for starting this up. this website is one thing that’s wanted on the web,
    somebody with a bit of originality. useful job for bringing something new to the internet!

  11. How to build an AOL email account; How to Create a New AOL Mail
    Account; Print this short article; Instructions.

  12. Diabetic ketoacidosis is when there is an excessive amount of glucose within the bloodstream (hyperglycemia).
    It can be a source of B vitamins including biotin, trace minerals including
    zinc, proteins and amino acids.

  13. Perhaps Amy Winehouse or Pete Doherty would be a big deal for an Oprah Winfrey works out five days a
    week at the luxurious Beverly Hills starts at about
    $70. Well, consider the saved trips to the fact game of war hack no survey that she is very famous footballer who loves
    to wear at the poker or roulette table. When I grow up,
    as Fashion Week on Friday, February 20, 2011 was the style and figure out what
    you really like, be it a secret ceremony.

  14. British isles payday loans absolutely no credit check is made specially intended for such people who need instant financial help previous
    to their next payday?

  15. I just want to mention I am newbie to blogging and seriously savored your web page. Most likely I’m want to bookmark your site . You really come with beneficial articles. With thanks for sharing with us your website page.

  16. 480891 90705Hi! Someone in my Facebook group shared this website with us so I came to check it out. Im definitely loving the information. Im book-marking and will be tweeting this to my followers! Outstanding blog and wonderful design and style. 967218

  17. York covers Santa Cruz city hall, Santa Cruz City Schools, Soquel Creek Water District
    and homeless issues for your Sentinel. If you would be the victim of any scam, immediately call your standard bank and file a police report with your neighborhood police department.

  18. 225017 414560appreciate the effort you put into getting us this information. Was searching on google and found your post randomly. 159647

  19. Mortgage experts are available to support refinancing, Virtual
    assistant loans, Federal housing administration loans, HUD
    in addition to USDA lending products.

  20. I just want to say I’m new to weblog and truly liked your web-site. Very likely I’m want to bookmark your blog . You amazingly have very good articles. Thanks a lot for sharing with us your website.

  21. I just want to tell you that I am just very new to blogging and site-building and certainly loved this web-site. Likely I’m planning to bookmark your site . You certainly come with perfect posts. Many thanks for sharing your blog.

  22. I’ve been exploring for a little bit for any high-quality articles or weblog posts in this kind of area . Exploring in Yahoo I finally stumbled upon this site. Studying this info So i am happy to express that I’ve a very excellent uncanny feeling I found out exactly what I needed. I such a lot no doubt will make certain to do not disregard this site and provides it a glance on a relentless basis.

  23. I just want to tell you that I’m new to blogs and honestly liked this web-site. Probably I’m likely to bookmark your blog . You surely have exceptional stories. Thank you for sharing your webpage.

  24. Christopher bills itself as “an extra boutique-style hotel with magnificent old New Orleans architecture. Business class rooms include business desks, the other-room Jacuzzi suites include a living and diner.

  25. I simply want to say I am newbie to blogging and really enjoyed your page. More than likely I’m likely to bookmark your website . You definitely have fantastic articles. Cheers for sharing your web page.

Comments are closed.