Varkpes

Varkpes is ‘n baie aansteeklike virussiekte van varke wat gewoonlik tot vrektes lei. Daar het al herhaaldelike uitbreke van die siekte in Suid-Afrika voorgekom. Die virus kan deur wilde varke, soos die vlakvark en bosvark, gedra word sonder dat hulle simptome van die siekte toon. Om hierdie rede het baie uitbreke van die siekte al voorgekom waar wilde en mak varke in aanraking met mekaar kon kom. Soos byvoorbeeld in ons streek

            Die siekte word veroorsaak deur ‘n virus wat in die bloed, urine, mis, neusslym, ensovoorts van die siek vark uitgeskei word kan maklik die hokke en vragmotors waarin die diere vervoer word, besmet. Die virus kan vir ‘n paar maande in bloed lewe maar word taamlik gou buite deur die hitte van die son doodgemaak.

Afrikaanse varkpes was nog altyd ‘n baie dodelike siekte en dit verloop altyd so vinnig dat een of ‘n paar varke in die hok dood aangetref word, sonder dat hulle selfs ‘n paar uur vantevore enige siektetekens getoon het.

Die inkubasieperiode van die siekte is gewoonlik 3 of 4 dae. As ‘n mens noukeurig oplet, sal ‘n mens sien dat die vark koorsig word en die gewone simptome soos lusteloosheid, swak of geen eetlus nie toon.

By wit varke sien ‘n mens dikwels ‘n rooi verkleuring van vel, veral van die maag. Daar kan selfs rooi kolle, wat deur bloeding veroorsaak word, in die vel ontstaan.

Die diere vrek gewoonlik binne 1-4 dae.

Wanneer die siekte vermoed word, moet dit dadelik aan die Staatsveearts gerapporteer word, sodat die staat die saak in hande kan neem en die nodige bekampingsmaatreëls kan tref. Daar is entstowwe teen die Europese siekte beskikbaar, maar dit beskerm nie die varke nie teen die Afrikaanse varkpes nie. Die enigste manier om die siekte uit te roei, is om alle siek varke en ander wat met die siektes in aanraking was, te slag, die karkasse te vernietig en die hokke deeglik te ontsmet. Daar moet ook gesorg word dat mak varke nie in aanraking met wildevarke, wat baiekeer die draers van die virus is, kom nie.

 

13 thoughts on “Varkpes

  1. Downtown Salt Lake City can also be nearby, where travelers can explore
    Temple Square or the location’s International Peace Gardens.

  2. Apple possesses a well known for producing the best activity to make different pork products out of boredom and stress relieving activities.
    In subway surfers on facebook a recent survey conducted by the presence of the largest gambling markets in Europe,
    with prices starting at $2. Glu Mobile went public in 2007, but not anymore.
    However, you can even splash out and sending an email.

  3. The Rocky Mountain News voted the Hunan Dynasty Asian Bistro as “the very best Chinese food in Littleton”
    three years in the row. Located downtown, there is additionally a parking lot next for
    the building with free parking.

  4. A progress bar appears on the bottom of your respective message while
    your files upload to Gmail; once complete, the file names
    change to blue. The receiver of a contact can opt to view full headers there they will start to
    see the journey with the email from sender to receiver, using the IP
    addresses of most the servers the email passed through and
    in addition the IP address from which an individual entered the email text into the Gmail system.

  5. Hi there very cool website!! Man .. Excellent ..
    Superb .. I’ll bookmark your website and take the
    feeds additionally? I am satisfied to search out numerous helpful information right here within the post, we want
    work out extra strategies in this regard, thank you for sharing.
    . . . . .

  6. Thanks for the sensible critique. Me and my neighbor were just preparing to do a little research about this. We got a grab a book from our area library but I think I learned more clear from this post. I am very glad to see such excellent information being shared freely out there.

  7. Definitely believe that which you stated. Your favorite justification seemed to
    be on the internet the easiest thing to be aware of.
    I say to you, I certainly get irked while people think about worries that they plainly do not know about.
    You managed to hit the nail upon the top as
    well as defined out the whole thing without having side-effects , people can take a signal.

    Will probably be back to get more. Thanks

Comments are closed.