Vleis Sentraal – Maer Maalvleis Teen Normale Maalvleis – Die Verskil?

vleis, sentraal, steak, wors, mince, maalveis, vark, bees, hoender

‘n Mens hat al gehoor dat maer maalvleis minder vet bevat en is baie meer gesonder vir ‘n mens se liggaam en eetgewoontes. Maer maalvleis oor die algemeen bevat 10% minder maalvleis as normale maalvleis. Maar deskundiges waarsku dat ‘n mens jou nie moet laat mislei deur wat op verpakking staan nie aangesien ‘n Britse studie getoon het dat kopers wat ‘maer maalvleis’ graag koop op die einde van die dag meer vet en cholesterol inkry as wat hulle normale maalvleis sou gekoop het.

Die geheim is dat groot party handelaars vleis maal baie naby aan die sening, en dit dan so fyn maal dat dit goed wegkruip tussen die ‘maer maalvleis.’ Dit verhoorsaak nie noodwendig meer vet of cholesterol maar dit weeg meer of die skaal wat beteken jy betaal baie meer net vir n mengsel van maalvleis en seninge.

 

Op die einde van die dag is dit beter om maer maalvleis te gebruik. Maar as jy die gekookte maalvleis met warm water afspoel en dan liggies afdroog het jy min of meer dieselfde produk – die enigste lae punt is jy verloor so bietjie van die smaak. Watookal jou sak pas.

5 thoughts on “Vleis Sentraal – Maer Maalvleis Teen Normale Maalvleis – Die Verskil?

  1. Thanks for finally talking about >Vleis Sentraal –
    MAER MAALVLEIS TEEN NORMALE MAALVLEIS – DIE VERSKIL? | Blink Boer <Loved it!

  2. With thousands of options in this program’s arsenal, you can be sure that he’s well versed in the woodworking world.
    I truly love what you have done with your storage shed.
    The reciprocating saw can be used to cut the nails that have be toe-nailed in to anchor the studs to the floor 2X4.

  3. All the things being supplied by the downloadable one
    together with the on-line hack tool are nothing but the same.

  4. Subaru sales are strongst in the Northeast and Northwest to remarkably
    loyal owners, but STI’s very existence contradicts the notion that that
    Subaru is conservative – Thhe 2015 Subaru WRX STI is an important member of the automaker’s performance lineup that includes the lower-rank WRX and thee BRZ
    sportt coupe. Current Formula 1 driver for Vodaphone Mc – Laren Mercedes, Jenson Button, wrote, “My thoughts are with Michael Schumacher at this tough time. Although not well known for performance in the modern era, Toyota has built many performance cars in the past.

Comments are closed.